About Nicol Stassen
Dr Nicol Stassen is die besturende direkteur van Protea Boekhuis. Hy het ’n BA-graad in tale, ’n meestersgraad in chemiese ingenieurswese en ’n doktorsgraad in geskiedenis. Hy is ’n navorsingsgenoot by die Universiteit van Pretoria.
Hy het reeds verskeie kinderboeke uit o.a. Deens, Duits, Engels en Nederlands in Afrikaans vertaal. Verder is hy die outeur van boeke soos Die Dorslandtrek: 1874 – 1881, The Thirstland Trek: 1874 – 1881, Afrikaners in Angola 1928-1975 en William Chapman – Reminiscences.
Please register or log in to comment